Monday, July 26, 2010

A monastic revolution

Krista Tippet gesels met Shane Claiborne oor die laaste paar jaar van sy lewe. Check dit uit: http://speakingoffaith.publicradio.org/programs/2010/monastic-revolution/

Shane se storie laat my worstel met my eie: Hoe lyk 'n new-monasticism in Suid-Afrika? Hoe lyk dit vir 'n pa met 2kinders en met 'n vrou wat 'n lewe in suburbia verwag het toe sy die dag 'ja' gesĂȘ het?
Ek glo eerlik nie dat die weg van die New Monasticism net op Shane se manier hoef te gebeur nie en ek dink hy sal saamstem. Tog is daar 'n paar grondbeginsels van die New Monasticism wat organies moet deel wees van enige poging tot so alternative community. My worstel dus: hoe lyk die alternative community vir 'n gesin soos ons s'n? Waar begin 'n mens die reis? Vir eers praat ons nog...soek ons nog...is ons oop vir ander stemme...